Dominee.co.za

Dominee.co.za

Goeie Nuus vir Almal!

 

Woensdag Mei 22, 2013
BAIE WELKOM BY DOMINEE.CO.ZA - Goeie Nuus vir almal!
 
Goeie Nuus mbv balonne verspreiLiewe Bedienaar / Luisteraar van Die Woord.
 
Het jy goeie Christelike boodskappe wat iewers in 'n boek, rak of rekenaar lê en stof vergaar in plaas daarvan dat dit mense se lewens verander? Voel jy dikwels dat dit hartseer is om só hard aan 'n boodskap te werk en dit dan net een keer te gebruik en of tot een gehoor te beperk? Dan is dit tyd om jou boodskappe weer af te stof en nuwe lewe te gee. Moenie dat jou insigte en omgang met God verlore laat gaan nie. Stel dit beskikbaar op Dominee.co.za en jou boodskap sal aanhou preek! Laat jou boodskap voortleef en steeds mense se lewens verander!
 
Gemeentelede kan ook help deur hul leraars aan te moedig om hul boodskappe hier beskikbaar te stel of deur hul naam en kontakbesonderhede aan ons by "Kontak ons" te stuur sodat ons hulle kan uitnooi.
 
♦ Om deel te word van die gemeenskap of net te kuier, klik hier ♦ Om Gemeente- en gemeeskapsgebeure te plaas, klik hier.
♦ Om Groepe (studie/bybelstudie/gesels/kleingroepe) te plaas, klik hier. ♦ Om fotos te kyk, klik hier.

 

 
Pinkster Die dissipels was aan die treur oor Jesus se weggaan maar Pinkster het nuwe vreugde en ywer voortgebring omdat hulle nou besef het Jesus leef en dat die werk van God voortgaan met die Gees in hulle. Die een dag nog verslae en die volgende borrel die Evangelie uit hul monde en harte vir die wêreld om te hoor en aan te neem.

Pinkstertyd begin met die Hemelvaart-diens wat presies 40 dae na Opstandingsondag gevier word en eindig 10 dae later met Pinkstersondag. Pinskter is die tyd van die jaar wat ons “spring cleaning” in ons geestelike lewens doen sodat ons die wêreld vars en nuut met ons getuienis dat Jesus leef kan verander. Gewone mense die een dag en die volgende dag almal evangeliste!  Gemeenteprogramme behoort álmal te betrek, van klein tot groot, in die gemeente en omgewing.
 
TwitterStumbleuponFacebook
Lys jou Bediening op ChristianCatalog.co.za Lys jou bediening op ChristianCatalog.co.za - Die Gratis Aanlyn  Bronne & Netwerk Sentrum
Gratis Aanlyn  Bronne & Netwerk Sentrum vir alle Christelike kerke en organisasies in die RSA

 

Nuutste Kletsgesprekke

Komende Gebeure

Die Kerkjaar

8c.png

Kontak Ons






Donasies

 
Oorweeg asb 'n donasie vir die instandhouding en ontwikkeling van Dominee.co.za

Gaste en Lede

  • Lede totaal 1,065
  • Gaste aanlyn 44
  • Lede aanlyn 0
  • Registrasies vandag 0
  • Nuut die week 1
  • Nuut die maand 7
  • Nuutste lid hugo

Twitter: @DomineeDs

My Twitter Boodskappe

 
Dominee.co.za Pinkster-akroniem: Paastyd Is Nou Klaar. Soek, Tel En Red = die boodkap van Pinkster!
Sondag, 12 Mei 2013 20:36
 
Dominee.co.za Geseënde Opstandingsondag - http://t.co/aArF2OR5y5
Sondag, 31 Maart 2013 22:07
 
Dominee.co.za DIe son het opgekom en herinner ons daaraan: Die Heer het opgestaan, die Heer het waarlik opgestaan!
Sondag, 31 Maart 2013 05:12

Facebook @ Dominee.co.za

S5 Box

Lede Inteken

Sign in with Facebook

S5 Register

*
*
*
*
*

Fields marked with an asterisk (*) are required.