|
|
Dominee.co.za Goeie Nuus vir Almal! |

| Title | Scripture | Date |
|---|---|---|
| 21 Minute - Ewigheidsperspektief op die aardse lewe | Lukas 23:43-23:43 | 2011-06-12 |
| Josef, seun van Jakob leef nie meer op die aarde nie. Hy is nie meer gebonde aan tyd nie, want hy is nou in die ewigheid. Tog het die son nie ophou opkom en ondergaan toe Josef na sy ewige woning toe gegaan het nie. Op die aarde het die seisoene nie ophou wissel nie. En die aardbewoners het nie opgehou om die jare te tel nie. Daarom kan ons sê dat hier op aarde tyd verloop het sedert Josef sy tydelike bestaan met die ewige verwissel het. Ek en jy is nog nie in die hemel nie. Solank ons hier is dink ons nog in terme van tyd - en daarom help dit ons beter verstaan as ons kies om soms ook aan die ewigheid te dink in terme van tyd! Dit help ons om ons aardse lewe in perspektief te sien. Kom kyk saam na Josef se lewe - in terme van tyd. | ||
| Christus die Gekruisigde | Galasiërs 3:1-3:1 | 2011-04-06 |
| In die sentrum van die Evangelie Boodskap staan die kruis van ons Here Jesus. Wêreldwyd is die kruis die simbool van die Christelike geloof. Daarom is dit goed vir ons om na te dink oor wat die boodskap van die kruis regtig alles behels. Kliek op die PDF-dokument hieronder. | ||