Dominee.co.za

Dominee.co.za

Goeie Nuus vir Almal!

 

Woensdag Junie 19, 2013
Verontskuldiging en Kopiereg
Afdruk
E-pos
Verontskuldiging en Kopiereg
Verontskuldiging en Kopiereg
  
Die gebruiker verskaf enige besonderhede op eie risiko aan Dominee.co.za.
 
Dominee.co.za erken jou reg op privaatheid en is verbind tot die beskerming daarvan. Geen persoonlike inligting wat met ons gedeel word sal opsetlik openbaar gemaak word nie, met uitsondering van die klubgemeenskap en artikels.
 
Die gebruiker stem in dat Dominee.co.za nie aanspreeklik gehou sal word vir die uitlek van persoonlike inligting nie, hetsy per ongeluk of weens die werk van kuberkrakers of programfoute nie.
 
Dominee.co.za aanvaar dat alle skakels wat aan die webwerf verskaf word met die goedkeuring kom van daardie spesifieke webwerf se eienaar/s. Dominee.co.za kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of verlies weens ongemagtigde skakeling nie.
 
Geen Internet-skakel mag na Dominee.co.za lei sonder die skriftelike toestemming van die inhoudsbestuurder van Dominee.co.za nie.
 
Gebruikers mag van tyd tot tyd elektroniese nuusbriewe en boodskappe van Dominee.co.za ontvang.
 
Dominee.co.za behou die reg om enige inhoud te redigeer of verwyder sonder enige kennisgewing.
 
© 2007 - 2011 Dominee.co.za  Alle regte voorbehou.
  
Hierdie inhoud mag alleen vir persoonlike en nie-kommersiële doeleindes afgetrek word. Die herpublisering of hergebruik van die inhoud sonder vooraf toestemming van Dominee.co.za is streng verbode.
  

The comment section is restricted to members only.
 
TwitterStumbleuponFacebook
Lys jou Bediening op ChristianCatalog.co.za Lys jou bediening op ChristianCatalog.co.za - Die Gratis Aanlyn  Bronne & Netwerk Sentrum
Gratis Aanlyn  Bronne & Netwerk Sentrum vir alle Christelike kerke en organisasies in die RSA

 

Die Kerkjaar

6c.png

Kontak Ons






Donasies

 
Oorweeg asb 'n donasie vir die instandhouding en ontwikkeling van Dominee.co.za

Gaste en Lede

  • Lede totaal 1,073
  • Gaste aanlyn 95
  • Lede aanlyn 0
  • Registrasies vandag 1
  • Nuut die week 2
  • Nuut die maand 7
  • Nuutste lid Drien

Twitter: @DomineeDs

My Twitter Boodskappe

S5 Box

Lede Inteken

Sign in with Facebook

S5 Register

*
*
*
*
*

Fields marked with an asterisk (*) are required.